Htaz73q1qa200up0ezki

Voorlesings vir kinders maklik gemaak

Afrikaanse oudioboeke vir die tuisskool mark

   Watch Promo   Enroll in Course

Voorlesings van goeie letterkundige werke is vir ons kinders baie belangrik. Drie ure per dag, op aanbeveling van die legende, Leendert van Oostrum. Die probleem is waar om die tyd te kry? Met hierdie opnames van vooraf gekeurde, hoë kwaliteit leesstof, is dit maklik! Hier is voorlesings vir kinders van alle ouderdomme, ideal vir groot gesinne. Ek lees... julle luister! Die leesstof het ten doel om kinders se karakter te bou, kennis uit te brei, kreatiewe idees in hul gedagtes in te dra en 'n liefde vir lees te kweek. Nou kan jy saam met die kinders rustig sit en handwerk doen, of gou jou take afhandel terwyl jou kinders verryk word met stories uit die boonste rakke.


Your Instructor


Lana Maree
Lana Maree

Frequently Asked Questions


When does the course start and finish?
The course starts now and never ends! It is a completely self-paced online course - you decide when you start and when you finish.
How long do I have access to the course?
How does lifetime access sound? After enrolling, you have unlimited access to this course for as long as you like - across any and all devices you own.
What if I am unhappy with the course?
We would never want you to be unhappy! If you are unsatisfied with your purchase, contact us in the first 30 days and we will give you a full refund.

Get started now!