Uyfocz71tlnfdspmtj4p

Tien seuns wat enduit volgehou het - Irene Howat

Geskiedenis

Hierdie boekie van 88 bladsye bevat die geskiedenis in kortverhaal vorm, van tien jong mans wat hulle lewe neergelê het vir die Christelike geloof in verskeie dele van die wêreld. Dit is 'n "lewende geskiedenis" boek geskik vir alle ouderdomme en maak die deur oop vir urelange gesinsbesprekings oor verskeie onderwerpe rakende geloof. Die gelowiges in hierdie boek se verhale dateer al die pad van 155 NC tot so onlangs as 1968, terwyl die meeste van ons dink dat die vervolging van Christene iets van die verlede is. Luister gerus die eerste GRATIS verhaal van Polikarpus, wat ook 'n persoonlike kennis van Johannes (wat Openbaring geskryf het) was.


Your Instructor


Hester Maree
Hester Maree

Hester Maree is 'n twintigjarige, tweede jaar Dramastudent aan Kovsies, sy is 'n oud tuisskoler sowel as voormailige CVO skolier. Haar jonger broer tuisskool steeds, van daar haar belangstelling om ons te help met 'n voorlesing.


Frequently Asked Questions


Wanneer begin en eindig die kursus?
Die kursus begin nou en eindig nooit! Dit is 'n volledige, selfgerigte aanlyn kursus - jy besluit wanneer jy begin en wanneer jy klaar maak.
Hoe lank het ek toegang tot die kursus?
Hoe klink lewenslank vir jou? Nadat jy ingeskryf het, het jy onbeperkte toegang tot die kursus, vir so lank as wat dit jou pas - op enige apparaat wat jy besit.
Wat gebeur as ek ongelukkig is met die kursus?
Ons sal nooit wil hê jy moet ongelukkig wees nie. As jy nie tevrede is met jou aankope nie, kontak ons binne 30 dae en ons sal jou ten volle terug betaal.
Wat gebeur as ek 'n probleem ondervind met die kursus?
Kontak ons gerus per epos vir enige tegniese of ander probleme wat jy mag ondervind met die kursus. Ons sal dit so spoedig moontlik opklaar.
Wat gebeur as ek 'n probleem ondervind met die kursus?
Kontak ons gerus per epos vir enige tegniese of ander probleme wat jy mag ondervind met die kursus. Ons sal dit so spoedig moontlik opklaar.

Baie dankie vir jou ondersteuning!

Get started now!