Hqdpmeztperofvyj8zel

Die beleg van Ladysmith - Jenny Seed

Geskiedenis

'n Lewende geskiedenisboekie oor die beleg van Ladysmith in 1899 -1900.

Robert Baker woon tydelik saam met sy ma en die ander vrouens en kinders van Ladysmith in 'n neutrale kamp terwyl die beleg van hul dorp deur die Boere voortduur - en hy is moeg daarvan. Boonop voel hy eensamer as ooit omdat al sy ma se aandag skielik deur sy nuwe babasussie opgeëis word. Hy besluit daarom om gedurende die nag uit die kamp te ontsnap en sy pa op die dorp te gaan besoek...



Your Instructor


Lana Maree
Lana Maree

Frequently Asked Questions


When does the course start and finish?
The course starts now and never ends! It is a completely self-paced online course - you decide when you start and when you finish.
How long do I have access to the course?
How does lifetime access sound? After enrolling, you have unlimited access to this course for as long as you like - across any and all devices you own.
What if I am unhappy with the course?
We would never want you to be unhappy! If you are unsatisfied with your purchase, contact us in the first 30 days and we will give you a full refund.

Get started now!