Lmsykfocrvseyateex6o

30 Stories vir jong ore - Ewald van Rensburg

Geestelik

Ware verhale en ander stories wat jou kind sal aanmoedig om soos Jesus te leef. Beste kinderboek toekenning van ATKV in 1998. Geskik vir huisgodsdiens en karakterbou. Geniet die Voorwoord en die storie van Spekkies en Everfresh heeltemal GRATIS!


Your Instructor


Lana Maree
Lana Maree

Frequently Asked Questions


Wanneer begin en eindig die kursus?
Die kursus begin nou en eindig nooit! Dit is 'n volledige, selfgerigte aanlyn kursus - jy besluit wanneer jy begin en wanneer jy klaar maak.
Hoe lank het ek toegang tot die kursus?
Hoe klink lewenslank vir jou? Nadat jy ingeskryf het, het jy onbeperkte toegang tot die kursus, vir so lank as wat dit jou pas - op enige apparaat wat aan jou behoort.
Wat gebeur as ek ongelukkig is met die kursus?
Ons sal nooit wil hê dat jy ongelukkig moet wees nie. As jy nie tevrede is met jou aankope nie, kontak ons binne 30 dae en ons sal jou ten volle terug betaal.
Wat gebeur as ek 'n probleem ondervind met die kursus?
Kontak ons gerus per epos vir enige tegniese of ander probleme wat jy mag ondervind met die kursus. Ons sal dit so spoedig moontlik opklaar.

Baie dankie vir jou ondersteuning!

Get started now!